Tuesday, 14 October 2008

Potjiekos is mos kos

Hierdie post kan ek ongelukkig nie in engels vertel nie want hierdie is so eg afrikaans soos kan kom. Ons het Saterdag saam met Erika en Marko potjie gemaak en al wat ek kan sĂȘ is dat dit HEERLIK was!!!