Sunday, 30 November 2008

Jene word 3

Jene het Vrydag 3 geword en ons het gister haar verjaarsdag partytjie gefier. Dit was 'n heerlike dag!




Annerie besig om vir die meisiekinders facepaint aan te sit.

Die blommetjie.


Spiderman hou nie van facepaint nie.


Jene gaan haar kersies dood blaas. Die kinders het so lekker saam gespeel.