Thursday, 4 June 2009

Kayak - Sandringham

Johan het 2 kayaks by 'n ander vriend van hom gekry en hy nooi toe vir Cornel om saam met hom te gaan kayak ry een Sondag. Was dit nou groot pret! Die mans en die kinders het dit sommer baie geniet. Volgende keer as Susan ook die dag af het om saam te gaan gaan ek en sy bietjie die kayaks toets.

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket