Wat interessant is as mens so rond ry dan sien mens nogal baie dinge wat ons herinner aan mooi dinge van die Kaap. Die Great Ocean Road se begin lyk baie soos die pad tussen Betty's Baai en Gordons Baai as mens kus langs ry.
Hierso is 'n paar fotos wat ek by Aireys Inlet geneem het...















